Die Vallende blokkies-speletjie

Kies die vlak en klik die Begin Speletjie-knoppie om te begin!
Punte 0 Lewens 5

Kies 'n vlak en klik die Begin Speletjie-knoppie om te begin.
Vlak 1 beteken dat daar simbole uit les 1 sal wees, vlak 2 dat daar simbole uit les 2 sal wees, ensovoorts.
Jou taak is om die letters wat op die skerm verskyn te tik voordat hulle omval.
Vir elke letter wat omval voordat jy hom tik, verloor jy een lewe. Jy het altesaam 5 lewens.
Elke korrek getikte letter gee vir jou een punt.