Die Oogknip-speletjie

Kies die vlak en klik die Begin Speletjie-knoppie om te begin!
Punte 0 Lewens 5

Kies 'n vlak en klik die Begin Speletjie-knoppie om te begin.
Vlak 1 beteken dat daar simbole uit les 1 sal wees, vlak 2 dat daar simbole uit les 2 sal wees, ensovoorts.
Jou taak is om elke letter te tik voordat 'n nuwe een verskyn.
As jy dit nie regkry nie, verloor jy een lewe. Jy het altesaam 5 lewens.
Elke letter wat jy korrek en betyds tik gee vir jou een punt.