Die Vallende woorde-speletjie
Kies die vlak en klik die Begin Speletjie-knoppie om te begin!
Klaar gespeel!
Kies 'n vlak en klik die Begin Speletjie-knoppie om te begin.
Vlak 1 beteken dat daar letters, lettergrepe en woorde uit les 1 sal wees, vlak 2 dat daar letters en woorde uit les 2 sal wees, ensovoorts.
Jou taak is om die woorde wat op die skerm verskyn te tik voordat hulle omval. Tik die woord en druk Enter.
Vir elke woord wat omval voordat jy hom tik, verloor jy een lewe. Jy het altesaam 5 lewens.
Elke korrek getikte woord of lettergreep gee vir jou punte. Jy kry soveel punte as wat daar letters in die betrokke woord is.